| brigadier [boodskap #147758] |
So., 13 April 2025 10:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24153 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brigadier
Afbreking: bri•ga•dier
Selfstandige naamwoord: brigadier
Meervoud: brigadiers
Verkleinwoord: brigadiertjie
Meervoud van verkleining: brigadiertjies
Betekenis:
• Militêre rang tussen kolonel en generaal-majoor, of aanspreekvorm vir so 'n offisier.
• (histories) Die aanvoerder van 'n brigade (regiment).
Gebruik:
• Die kolonel is tot brigadier bevorder.
Afgelei:
• brigadier-generaal
Afkorting:
• brig.
Vertaling:
Engels: brigadier
Nederlands: brigadier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|