| jakvrug [boodskap #147747] |
Di., 08 April 2025 19:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jakvrugte
jakvrug
Afbreking: jak•vrug
Selfstandige naamwoord: jakvrug
Meervoud: jakvrugte
Verkleinwoord: jakvruggie
Meervoud van verkleining: jakvruggies
Betekenis:
• Die eetbare vrug van 'n jakkaboom (Artocarpus heterophyllus).
Gebruik:
• Die jakvrug is die grootste boomvrug ter wêreld en kan tot 55 kg weeg.
• Jakvruge is geelgroen, vratagtig en ovaal tot langwerpig van vorm.
Sinoniem:
• jakkavrug
• nangka
Vertaling:
Engels: jackfruit, nangka
Nederlands: nangka, jackfruit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|