| geëmansipeerd [boodskap #147703] |
Wo., 26 Maart 2025 18:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geëmansipeerd
Afbreking: ge•ë•man•si•peerd
Samestelling: ge- + emansipeer + -d
Byvoeglike naamwoord: geëmansipeer, geëmansipeerd
Attributief: geëmansipeerde
Betekenis:
• Wat vrygemaak of gelykgestel is.
Gebruik:
• Polities gesproke is dit geriefliker om geëmansipeerde "slawe" te hê, want dan het jy mos geen verantwoordelikheid teenoor hulle nie.
Sinoniem:
• bevry
• gelykgestel
• kwytgeskeld
• losgemaak
• vrygemaak
• vrygestel
Vertaling:
Engels: emancipated
Nederlands: geëmancipeerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|