| lepralyer [boodskap #147680] |
Di., 18 Maart 2025 09:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lepralyer
Afbreking: le•pra•ly•er
Samestelling: lepra + lyer
Selfstandige naamwoord: lepralyer
Meervoud: lepralyers
Verkleinwoord: lepralyertjie
Meervoud van verkleining: lepralyertjie
Betekenis:
• Persoon wat aan leprose (melaatsheid) ly.
Gebruik:
• Robbeneiland was van 1845 tot 1931 'n kolonie vir lepralyers gewees.
Sinoniem:
• leproos
• melaatse
Vertaling:
Engels: leper
Nederlands: lepralijder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|