Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Simpatiek
Simpatiek [boodskap #3162] |
Wed, 10 December 2003 22:09 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hee, watter simpatieke nuusgroep is hierdie een? En almal ou bekendes
wat hier publiseer? Suiwer oor die Afrikaanse taal?
Mag ek hier ook 'n woordjie sê so af en toe?
(Ek het hier vroeër al eens gekom en loer maar toe was nog niemand
hier nie).
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
Re: Simpatiek [boodskap #3181 is 'n antwoord op boodskap #3171] |
Sun, 14 December 2003 12:22 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn skryf in boodskap news:...
> "Lorinda" wrote:
>
>
>> Dis reg Norbert. Werkwoorde, naamwoorde en sintaks ontleding net waar jy
>> kyk:-)
>
> En gebeur die goed ook waar ONS kyk?
> ;-))
Ek hoop so, of dink jy ons sien nie dieselfde dinge nie?! :-)
Lorinda
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:35:00 UTC 2025
|