Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nie-amptelik
nie-amptelik [boodskap #147655] So., 09 Maart 2025 09:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24166
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nie-amptelik
Afbreking: nie-amp•te•lik
Samestelling: nie + amptelik


Byvoeglike naamwoord: nie-amptelik
Attributief: nie-amptelike

Betekenis:
• Wat nie amptelik is nie. Nie heeltemal volgens die rekord, reëls en voorskrifte nie.

Gebruik:
• Die skool het ouers waarsku teen 'n nie-amptelike omsendbrief wat op sosiale media gesirkuleer word.

Sinoniem:
• informeel
• onoffisieel

Antoniem:
• amptelik

Vertaling:
Engels: unofficial, off the record
Nederlands: officieus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nasaal
Volgende onderwerp: neusoptrekkerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 19:53:21 UTC 2025