| inspannend [boodskap #147649] |
So., 09 Maart 2025 08:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inspannend
Afbreking: in•span•nend
Samestelling: inspan + -end
Byvoeglike naamwoord: inspannend
Attributief: inspannende
Betekenis:
• Wat baie energie en moeite kos.
Gebruik:
• Ek het 'n mediese sertifikaat wat aandui dat ek vandag geen inspannende werk mag doen nie.
Sinoniem:
• afmattend
• moeisaam
• moeitevol
• uitputtend
• veeleisend
• vermoeiend
Vertaling:
Engels: strenuous
Nederlands: inspannend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van inspan.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|