| ongeskool [boodskap #147642] |
Sa., 08 Maart 2025 14:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongeskool
Afbreking: on•ge•skool
Samestelling: on- + geskool
Byvoeglike naamwoord: ongeskool, ongeskoold
Attributief: ongeskoolde
Betekenis:
• Wat nie geskool (geleer; opgelei) is nie.
Gebruik:
• Die landbou is lankal nie meer die stortingsterrein vir ongeskoolde arbeid nie.
Sinoniem:
• onbekwaam
• onbevoeg
• onervare
• ongeleerd
• onkundig
Antoniem:
• geskool
Afgelei:
• ongeskooldes
• ongeskooldheid
Vertaling:
Engels: unskilled, untrained
Nederlands: ongeschoold
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|