| kommune [boodskap #147635] |
Vr., 07 Maart 2025 18:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kommune
Afbreking: kom•mu•ne
Selfstandige naamwoord: kommune
Meervoud: kommunes
Betekenis:
• Woon- en leefgemeenskap met gemeenskaplike besit wat almal deel.
Gebruik:
• 'n Kommune kan 'n groep mense wees wat saam in 'n huis woon en geriewe deel, 'n groep mense wat 'n plaas deel en saam boer, ens.
Sinoniem:
• gemeenskap
Afgelei:
• kommunaal
Vertaling:
Engels: commune
Nederlands: commune
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|