| laktose [boodskap #147626] |
Sa., 01 Maart 2025 19:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24291 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laktose
Afbreking: lak•to•se
Selfstandige naamwoord: laktose
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Disakkaried (dimere suiker), bestaande uit een molekule glukose en een molekule galaktose, wat natuurlik in die melk van soogdiere voorkom.
Gebruik:
• Sommige bevolkingsgroepe toon 'n groter sensitiwiteit vir laktose as ander.
Sinoniem:
• melksuiker
Hiperoniem:
• disakkaried
Afgelei:
• laktose-inhoud
• laktose-intoleransie
• laktose-onverdraagsaam
• laktosevry
Vertaling:
Engels: lactose
Nederlands: lactose
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|