| kieriekorting [boodskap #147591] |
Ma., 24 Februarie 2025 12:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kieriekorting
Afbreking: kie•rie•kor•ting
Samestelling: kierie + korting
Selfstandige naamwoord: kieriekorting
Meervoud: kieriekortings
Betekenis:
• Afslag vir bejaarde persone (bo die ouderdom van 60 jaar).
Gebruik:
• Die winkel bied Dinsdae 'n kieriekorting van 5% vir bejaardes.
Sinoniem:
• pensioenarisafslag
Vertaling:
Engels: pensioner discount
Nederlands: gepensioneerdenkorting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|