| bogemiddeld [boodskap #147580] |
So., 23 Februarie 2025 09:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24150 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bogemiddeld
Afbreking: bo•ge•mid•deld
Samestelling: bo + gemiddeld
Byvoeglike naamwoord: bogemiddeld
Attributief: bogemiddelde
Betekenis:
• Meer of beter as die gemiddeld.
Gebruik:
• Die staatsdiens kry bogemiddelde salarisse.
Sinoniem:
• beter
• bonormaal
• buitengewoon
• eersteklas
• uitsonderlik
• uitstaande
Antoniem:
• ondergemiddeld
Afgelei:
• bogemiddeldes
Vertaling:
Engels: above average
Nederlands: bovengemiddeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|