| magou [boodskap #147568] |
Sa., 22 Februarie 2025 07:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
magou
Afbreking: ma•gou
Selfstandige naamwoord: magou
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Tradisionele bier van suurpap (wat van mieliemeel en suurdeeg gemaak word).
Gebruik:
• Magou het 'n lae alkoholgehalte en groot hoeveelhede daarvan kan op 'n slag gedrink word.
Wisselvorm:
• mageu
Vertaling:
Engels: beer from sour porridge
Nederlands: bier van zuurpap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|