Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kainsmerk
Kainsmerk [boodskap #147507] Vr., 07 Februarie 2025 20:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kainsmerk
Afbreking: Kains•merk
Samestelling: Kain + -s- + merk


Selfstandige naamwoord: Kainsmerk
Meervoud: Kainsmerke

Betekenis:
• 'n Teken van vervloeking.

Gebruik:
• Hoe lank moet Afrikaners nog ly onder die Kainsmerk?

Sinoniem:
• Kainsteken

Vertaling:
Engels: Mark of Cain
Nederlands: Kaïnsmerk

Nota:
• Kainsmerk is 'n eponiem n.a.v. Kain uit Genesis 4:15 in die Bybel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbedagsaam
Volgende onderwerp: beterweter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 10:49:14 UTC 2025