| hiper- [boodskap #147492] |
Wo., 05 Februarie 2025 18:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24159 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hiper-
Afbreking: hi•per-
Voorsetsel: hiper-
Betekenis:
• Oor, of aan die bokant.
• In 'n baie sterk (dikwels te sterk) mate.
Gebruik:
• Die voorvoegsel hiper- kom voor in woorde soos hiperbool en hipersfeer.
• Die voorvoegsel hiper- kom voor in woorde soos hiperaktief, hipergevoelig, hiperbeleef, hiperkorrek, hipermodern en hipersensitief.
Antoniem:
• hipo-
Vertaling:
Engels: hyper-
Nederlands: hyper-
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|