| heuwelagtig [boodskap #147478] |
Ma., 03 Februarie 2025 14:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heuwelagtig
Afbreking: heu•wel•ag•tig
Samestelling: heuwel + -agtig
Byvoeglike naamwoord: heuwelagtig
Vergrotende trap: heuwelagtiger
Oortreffende trap: heuwelagtigste
Attributief: heuwelagtige
Betekenis:
• Vol koppies en heuwels.
Gebruik:
• Die gebied is heuwelagtig.
Sinoniem:
• bergagtig
• glooiend
• ranterig
Afgelei:
• heuwelagtigheid
Vertaling:
Engels: hilly
Nederlands: heuvelachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|