| belastingverhoging [boodskap #147472] |
Ma., 03 Februarie 2025 07:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
belastingverhoging
Afbreking: be•las•ting•ver•ho•ging
Samestelling: belasting + verhoging
Selfstandige naamwoord: belastingverhoging
Meervoud: belastingverhogings
Betekenis:
• 'n Verhoging in die heffing op goedere en dienste wat aan die staat betaal moet word.
Gebruik:
• Na verwagting sal die regering 'n belastingverhoging aankondig om die begrotingstekort aan te spreek.
Antoniem:
• belastingverlaging
Vertaling:
Engels: tax hike, tax increase
Nederlands: belastingverhoging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|