| vyfdaags [boodskap #147415] |
Di., 28 Januarie 2025 13:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vyfdaags
Afbreking: vyf•daags
Samestelling: vyf + dag + -s
Byvoeglike naamwoord: vyfdaags
Attributief: vyfdaagse
Betekenis:
• Wat vyf dae lank duur.
Gebruik:
• Dink jy nie die vyfdaagse werksweek behoort verkort te word nie?
Verwant:
• vierdaags
• sesdaags
Vertaling:
Engels: five-day
Nederlands: vijfdaags
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|