Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewigopteller
gewigopteller [boodskap #147414] Di., 28 Januarie 2025 11:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24205
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gewigopteller.
'n Gewigopteller.
gewigopteller
Afbreking: ge•wig•op•tel•ler
Samestelling: gewig + opteller


Selfstandige naamwoord: gewigopteller
Meervoud: gewigoptellers
Verkleinwoord: gewigoptellertjie
Meervoud van verkleining: gewigoptellertjies

Betekenis:
• Iemand wat gewigte optel.

Gebruik:
• Die gewigopteller het 155 kilogram met 'n enkele rukslag in die lug in gestoot.

Verwant:
• gewigoptel

Vertaling:
Engels: weightlifter
Nederlands: gewichtheffer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ystersterk
Volgende onderwerp: vyfdaags
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 16:11:25 UTC 2025