Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konstruksiesektor
konstruksiesektor [boodskap #147402] Ma., 27 Januarie 2025 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konstruksiesektor
Afbreking: kon•struk•sie•sek•tor
Samestelling: konstruksie + sektor


Selfstandige naamwoord: konstruksiesektor
Meervoud: konstruksiesektor

Betekenis:
• Die deel (sektor) van die ekonomie wat geboue en ander infrastruktuur oprig.

Gebruik:
• Die konstruksiesektor en -materiaal is verantwoordelik vir bykans 'n derde van die wêreldwye hulpbronverbruik.

Sinoniem:
• bousektor

Vertaling:
Engels: construction sector
Nederlands: bouwsector

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misdaadondersoeker
Volgende onderwerp: prysenswaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 12 07:11:15 UTC 2026