Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sake-eienaar
sake-eienaar [boodskap #147400] Ma., 27 Januarie 2025 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sake-eienaar
Afbreking: sa•ke-ei•en•aar
Samestelling: sake + eienaar


Selfstandige naamwoord: sake-eienaar
Meervoud: sake-eienaars

Betekenis:
• Die eienaar van 'n saak (besigheid).

Gebruik:
• Talle amptenare en sake-eienaars word by die tenderbedrog betrek.

Sinoniem:
• sake-ondernemer

Vertaling:
Engels: business owner
Nederlands: bedrijfseigenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tenderbedrog
Volgende onderwerp: misdaadondersoeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 23:08:27 UTC 2025