Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlugbal
vlugbal [boodskap #147389] Wed, 22 January 2025 12:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21084
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vlugbal word gespeel.
Vlugbal word gespeel.
vlugbal
Afbreking: vlug•bal
Samestelling: vlug + bal


Selfstandige naamwoord: vlugbal
Meervoud:

Betekenis:
• Spansport waar 'n bal met die hand oor 'n net geslaan word.

Gebruik:
• Die kinders speel vlugbal op die strand.

Afgelei:
• vlugbalbaan

Vertaling:
Engels: volleyball
Nederlands: volleybal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tafeltennis
Volgende onderwerp: basketbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 20:09:53 UTC 2025