tafeltennis [boodskap #147388] |
Wed, 22 January 2025 12:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21084 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tafeltennis
Afbreking: ta•fel•ten•nis
Samestelling: tafel + tennis
Selfstandige naamwoord: tafeltennis
Meervoud: –
Betekenis:
• Sport vir twee of vier spelers waar 'n balletjie heen en weer oor 'n net op 'n tafel geslaan word.
Gebruik:
• Kom ons speel 'n potjie tafeltennis.
Sinoniem:
• pingpong
Afgelei:
• tafeltennisbal
Vertaling:
Engels: table tennis, ping pong
Nederlands: tafeltennis, pingpong
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wed, 22 January 2025 12:37] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|