Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » balsport
balsport [boodskap #147387] Wed, 22 January 2025 12:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21084
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
balsport
Afbreking: bal•sport
Samestelling: bal + sport


Selfstandige naamwoord: balsport
Meervoud: balsporte

Betekenis:
• 'n Sport wat met een of meer balle gespeel word.

Gebruik:
Balsport verbeter jou hand-oog-koördinasie.
• Basketbal, hokkie, korfbal, netbal, padel, pluimbal, rolbal, rugby, sagtebal, sokker, tennis, tafeltennis en vlugbal is balsporte.

Hiperoniem:
• sport

Vertaling:
Engels: ball sport, ball sports
Nederlands: balsport

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: padel
Volgende onderwerp: tafeltennis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 19:46:03 UTC 2025