denksprong [boodskap #147378] |
Mon, 20 January 2025 14:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21072 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
denksprong
Afbreking: denk•sprong
Samestelling: denk(dink) + sprong
Selfstandige naamwoord: denksprong
Meervoud: denkspronge
Betekenis:
• 'n Totaal ander manier van dink oor 'n saak.
Gebruik:
• 'n Denksprong is nodig om uit die groef uit te breek.
Sinoniem:
• kopskuif
• paradigmaskuif
Vertaling:
Engels: leap of thought, mental leap
Nederlands: denksprong, gedachtesprong
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|