Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Rym-homofoon soeklys (Is daar woordeboeke/lyste vir rymwoorde of homofone)
Rym-homofoon soeklys [boodskap #147367] Sat, 18 January 2025 09:00 na volgende boodskap
Marnitz  is tans af-lyn  Marnitz
Boodskappe: 1
Geregistreer: January 2025
Karma: 0
Junior Lid
Bestaan daar enige woordeboeke of lyste op die web waar woorde wat rym of homofone gesoek kan word? Ek soek na woorde wat rym met Malmesbury. Laughing
Re: Rym-homofoon soeklys [boodskap #147368 is 'n antwoord op boodskap #147367] Sat, 18 January 2025 09:37 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 529
Geregistreer: May 2018
Karma: 22
Senior Lid
Soms help dit om op die werf vir die begin- of eindletters van 'n woord te soek.
Beperk jou soektog tot die "Woordeboek".

Vir Malmesbury, lewer "Mal%" woorde soos malhuis, malligheid en maltrap.
'n Soektog vir "%ry" lewer woorde soos vlekvry, voëlvry, vrugtestelery en werkery.
%bur% lewer inburger, kleinburgerlik, ens.
Vorige onderwerp: Teenoorgesteldes
Volgende onderwerp: Beter Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 18 18:52:40 UTC 2025