Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knetterend
knetterend [boodskap #147362] Fri, 17 January 2025 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21062
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
knetterend
Afbreking: knet•te•rend
Samestelling: knetter + -end


Byvoeglike naamwoord: knetterend
Attributief: knetterende

Betekenis:
• Wat knetter (skerp klappende/ ploffende geluide maak, soos hout wat brand).

Gebruik:
• Ons sit om die kampvuur en staar na die knetterende vuur.

Vertaling:
Engels: crackling, rattling, crepitant
Nederlands: knetterend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van knetter.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Fri, 17 January 2025 11:47]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: regterkantse
Volgende onderwerp: bewaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 17 22:44:53 UTC 2025