| vylsel [boodskap #147333] |
Di., 14 Januarie 2025 12:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vylsel
Afbreking: vyl•sel
Samestelling: vyl + -sel
Selfstandige naamwoord: vylsel
Meervoud: vylsels
Betekenis:
• Klein, korrelrige deeltjies wat afkom as iets met 'n veil geveil word.
Gebruik:
• Die vylsels sal oplyn om die magneetveld sigbaar te vertoon.
Sinoniem:
• skaafsel
Hiponiem:
• geelkopervylsel
• houtvylsel
• metaalvylsels
• ystervylsel
Vertaling:
Engels: filings, chips
Nederlands: vijlsel
Nota:
• Moenie vylsel met vysel ('n stamperbak) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|