Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » brief vir oom kaspaas
brief vir oom kaspaas [boodskap #19355] Wo, 25 November 1998 00:00 na volgende boodskap
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
hallo oom kaspaas,

ek soek dit nie lat oom soos 'n walvis maak en net elke nou en dan kop bo
water steek nie. lyk my oom is bang om met my te praat.

ons is besig met ik samen, nou kan ek nie so baie skryf nie. as ek nie deer
kom nie, moet ek vir nog 'n jaar sikkel om my pa met sap a se hys werk te
help. laf rassie sal dit nie maak nie, want hy help nooit sy pa met sy hys
werk nie.

ma' ons skryf nie ik samen nie, oom, dis als mond links. gister was swaar,
want ons moes praat oor in sekte. oom weet self wat se moeilike goed in sekte
is. slimpiet het gepraat oor groente torre. toe wil juffrou weet wat vreet
hille. toe sê slimpiet sy pa se ver domde tamaties. toe sê juffrou hy is
slim. onder skyding sê sy.

toe praat ek oor vrigte torre. sys ma' stoepid want toe wil sy weet wat vreet
hulle. toe sê ek my pa se bleddie pôpos. sy sê ek is ok slim. ok 'n onder
skyding sê sy.

toe is dit laf rassie se beert. hy sê hy ken 'n wie bra tor. toe wil juffrou
weet wat vreet 'n wie bra tor. laf rassie sê hy weet self nie, ma' sy sissie
sê die ding vreet bettries. ek dink hy praat nonsies want al wat ek ken wat
bettries vreet is tjester ons bokser want hy vreet alles. my pa sê hy sal sy
ye dinges ok vreet.

toe word juffrou se gesig rooi en sy sê sies. laf rassie sê wie bra torre is
gevaarlike insekte, want een het sy sissie se voor tande yt gestamp. hy sê sy
is blont soos juffrou. toe word juffrou kwaat en sê laf rassie moet na mineer
se kan toor toe gaan lat hy onder skyding kan tref tussen goed en kwaat.

toes mineer woerent. hy sê laf rassie kan sy stêre dank lat lyf straf af
geskaf is. ek dink sy stêre moet ook sy stêre dank. ma' laf rassie gaan dit
nie maak nie, oom. en dan gaan sy stêre niks help nie, want sy pa gaan sy
stêre se velle af trek. sy pa laaik nie van sap a hys werk nie, en lyf straf
is nie by sy hys af geskaf nie.

koebaai oom kaspaas, oppas vir wie bra torre.

hennerietjie
Re: brief vir oom kaspaas [boodskap #19388 is 'n antwoord op boodskap #19355] Vr, 27 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2176
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
hen...@my-dejanews.com writes:

> toe is dit laf rassie se beert. hy sê hy ken 'n wie bra tor. toe wil juffrou
> weet wat vreet 'n wie bra tor. laf rassie sê hy weet self nie, ma' sy sissie
> sê die ding vreet bettries. ek dink hy praat nonsies want al wat ek ken wat
> bettries vreet is tjester ons bokser want hy vreet alles. my pa sê hy sal sy
> ye dinges ok vreet.
>
> toe word juffrou se gesig rooi en sy sê sies. laf rassie sê wie bra torre is
> gevaarlike insekte, want een het sy sissie se voor tande yt gestamp. hy sê sy
> is blont soos juffrou. toe word juffrou kwaat en sê laf rassie moet na mineer
> se kan toor toe gaan lat hy onder skyding kan tref tussen goed en kwaat.
>
> toes mineer woerent.

Hennerietjie, jou prinsipaal en jou
onderwyseres het sielkundige hulp
nodig. En as ek jy is, speel ek lekker
met Laf Rassie. Ek dink hy sal eendag
'n groot wetenskaplike word, as hy
noual die ding se tandeborselmoontlik-
hede besef.

Tant Mina (die een wat die stroop kook
van die meboskonfyt.)
Re: brief vir oom kaspaas [boodskap #19421 is 'n antwoord op boodskap #19355] Sa, 28 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hennerietjie, ek geniet jou stories seer. As jy later groot is word jy seker
'n groot skryver!

Groete,
Arthur

> hen...@my-dejanews.com writes:
>
> toe is dit laf rassie se beert. hy sê hy ken 'n wie bra tor. toe wil
juffrou
>> weet wat vreet 'n wie bra tor. laf rassie sê hy weet self nie, ma' sy sissie
>> sê die ding vreet bettries

:-)
Re: brief vir oom kaspaas [boodskap #19422 is 'n antwoord op boodskap #19355] Sa, 28 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
antie miena skryf:

> Hennerietjie, jou prinsipaal en jou
> onderwyseres het sielkundige hulp
> nodig. En as ek jy is, speel ek lekker
> met Laf Rassie. Ek dink hy sal eendag
> 'n groot wetenskaplike word, as hy
> noual die ding se tandeborselmoontlik-
> hede besef.

hallo antie,

antie moet weer die brief gaan lees. dis laf rassie se sissie wat die
wie bra tor vir 'n tanne borsel wou gebryk. hys te stoepid vir sulke goed.

ek speel eerder met sy sissie want sy het lekker speel goeters.

koebaai antie

hennerietjie

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Door de bank genomen
Volgende onderwerp: Squirrel - die AWB PRO?!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 21:23:46 MGT 2024