Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ortogonaal
ortogonaal [boodskap #147218] Di., 17 Desember 2024 12:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24153
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
AB en CD is ortogonaal.
AB en CD is ortogonaal.
ortogonaal
Afbreking: or•to•go•naal


Byvoeglike naamwoord: ortogonaal
Attributief: ortogonale

Betekenis:
• (meetkunde) Waar die aangrensende sye regte hoeke van 90° vorm.

Gebruik:
• Die figuur se sye is ortogonaal.

Sinoniem:
• loodreg
• reghoekig

Vertaling:
Engels: orthogonal
Nederlands: orthogonaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reghoekig
Volgende onderwerp: snybeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 16:52:32 UTC 2025