Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dodeakker
dodeakker [boodskap #147209] Mon, 16 December 2024 09:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dodeakker
Afbreking: do•de•ak•ker
Samestelling: dode + akker


Selfstandige naamwoord: dodeakker
Meervoud: dodeakkers

Betekenis:
• 'n Stuk grond waar oorledenes begrawe word.

Gebruik:
• Argeoloë het 'n dodeakker naby Kaïro in Egipte met meer as 100 ongeskonde sarkofae ontdek.

Sinoniem:
• begraafplaas
• begraafplek
• godsakker
• grafakker
• kerkhof
• nekropolis
• rusplek

Vertaling:
Engels: cemetery, graveyard
Nederlands: dodenakker, begraafplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werwingsproses
Volgende onderwerp: gedenkmuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 09:49:27 UTC 2025