| verootmoedig [boodskap #147182] |
Wo., 11 Desember 2024 13:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verootmoedig
Afbreking: ver•oot•moe•dig
Samestelling: ver- + ootmoedig
Werkwoord: verootmoedig
Verlede tyd: het verootmoedig
Betekenis:
• Om in ootmoed (nederigheid) te buig.
Gebruik:
• Verootmoedig jou voor die Here.
Sinoniem:
• kniel
• neerbuig
• onderwerp
Afgelei:
• verootmoediging
Vertaling:
Engels: to humble, abase, mortify, humiliate
Nederlands: verootmoedigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|