Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ootmoed
ootmoed [boodskap #147180] Wed, 11 December 2024 13:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ootmoed
Afbreking: oot•moed


Selfstandige naamwoord: ootmoed
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Diep besef van nederigheid en onderdanigheid, sonder enige aanmatigende trots.

Gebruik:
• Omgord julle met ootmoed!

Sinoniem:
• beskeidenheid
• deemoed
• geringheid
• nederigheid
• onderdanigheid
• onderworpenheid

Afgelei:
• ootmoedig

Vertaling:
Engels: humility, submission, meekness
Nederlands: ootmoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geloofsgemeenskap
Volgende onderwerp: ootmoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 11:01:55 UTC 2025