toiletware [boodskap #147173] |
Wed, 11 December 2024 10:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toiletware
Afbreking: toi•let•wa•re
Samestelling: toilet + ware
Selfstandige naamwoord: toiletartikel
Meervoud: toiletware
Betekenis:
• Items wat 'n mens in 'n badkamer of toilet gebruik om higiëne te handhaaf, soos seep, tandeborsels, tandepasta, sjampoe, handeroom, toiletpapier, parfuum, deodorant, skeermesse, ens.
Gebruik:
• Leerlinge wat die kamp bywoon moet hulle eie toiletware saambring.
Sinoniem:
• toiletartikels
• toiletbenodigdhede
Vertaling:
Engels: toiletries
Nederlands: toiletartikelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|