Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemoeid
bemoeid [boodskap #147135] Fri, 06 December 2024 14:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemoeid
Afbreking: be•moeid
Samestelling: bemoei + -d


Byvoeglike naamwoord: bemoeid
Attributief: bemoeide

Betekenis:
• Wat moeg, oorwerk of oorbelas is.
• Wat by 'n saak betrokke is.

Gebruik:
• Kom na My toe, almal wat bemoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. [Matteus 11:28]
• Psigiatrie is dié vertakking van geneeskunde wat bemoeid is met die behandeling van kognitiewe, emosionele en gedragsversteurings.

Vertaling:
Engels: weary, burdened; concerned
Nederlands: bemoeid

Nota:
• Voltooide deelwoord van bemoei.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deporteer
Volgende onderwerp: verbaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 11:07:32 UTC 2025