Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwelmbesit
dwelmbesit [boodskap #147113] Wed, 04 December 2024 09:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwelmbesit
Afbreking: dwelm•be•sit
Samestelling: dwelm + besit


Selfstandige naamwoord: dwelmbesit
Meervoud:

Betekenis:
• Die besit van onwettige dwelms.

Gebruik:
• Die man word op aanklagte van dwelmbesit en -handel aangehou.

Vertaling:
Engels: drug possession
Nederlands: drugsbezit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demoniseer
Volgende onderwerp: krygswet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 09:46:11 UTC 2025