| oorsee [boodskap #147102] |
Ma., 02 Desember 2024 19:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorsee
Afbreking: oor•see
Samestelling: oor + see
Byvoeglike naamwoord: oorsee
Attributief: oorsese
Betekenis:
• Wat aan die oorkant van die see/ die anderkant van die oseaan is.
Gebruik:
• Sy woon oorsee (bywoord).
• Die Falkland-eilande is 'n Britse oorsese gebied.
Sinoniem:
• transatlanties
Vertaling:
Engels: over the sea
Nederlands: overzee
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|