Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insetting
insetting [boodskap #147074] So., 24 November 2024 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24183
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insetting
Afbreking: in•set•ting
Samestelling: inset + -ing


Selfstandige naamwoord: insetting
Meervoud: insettinge, insettings
Verkleinwoord: insettinkie
Meervoud van verkleining: insettinkies

Betekenis:
• Iets wat ingeset/ vasgestel is, meestal 'n instelling of verbod.

Gebruik:
• Onderhou dan sorgvuldiglik al die insettinge en die verordeninge wat ek julle vandag voorhou. [Deuteronomium 11:32]

Sinoniem:
• gebod
• ordinansie
• statuut
• instelling
• verbod
• verordening
• voorskrif
• wet

Vertaling:
Engels: ordinance, decree, statute
Nederlands: inzetting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maatnaam
Volgende onderwerp: kerkmuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 15:56:21 UTC 2025