Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maatnaam
maatnaam [boodskap #147073] Sat, 23 November 2024 20:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
maatnaam
Afbreking: maat•naam
Samestelling: maat + naam


Selfstandige naamwoord: maatnaam
Meervoud: maatname

Betekenis:
• 'n Selfstandige naamwoord wat 'n hoeveelheid aandui.

Gebruik:
• Voorbeelde van maatname is 'n koppie melk, 'n emmer water, 'n liter petrol en 'n meter tou.

Vertaling:
Engels: measure noun
Nederlands: maatnaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuikenmoord
Volgende onderwerp: insetting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 11:03:54 UTC 2025