Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongebaan
ongebaan [boodskap #147070] Sa., 23 November 2024 18:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24205
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongebaan
Afbreking: on•ge•baan
Samestelling: on- + gebaan


Byvoeglike naamwoord: ongebaan
Attributief: ongebaande

Betekenis:
• Soos 'n moeilik begaanbare pad sonder bane.

Gebruik:
• Die Heilige Gees lei 'n mens soms op ongebaande weë.

Sinoniem:
• onbegaanbaar
• onewe
• ongelyk

Vertaling:
Engels: untrodden, impassable
Nederlands: ongebaand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leerlooier
Volgende onderwerp: opsluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 17:08:55 UTC 2025