Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onintelligent
onintelligent [boodskap #147044] Tue, 19 November 2024 18:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onintelligent
Afbreking: on•in•tel•li•gent
Samestelling: on- + intelligent


Byvoeglike naamwoord: onintelligent
Vergrotende trap: onintelligenter
Oortreffende trap: onintelligentste
Attributief: onintelligente

Betekenis:
• Wat nie baie slim/ skrander is nie.

Gebruik:
Onintelligent was hy beslis nie.

Sinoniem:
• dom
• onintellektueel
• verstandeloos

Antoniem:
• intelligent

Vertaling:
Engels: onintelligent
Nederlands: onintelligent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belewe
Volgende onderwerp: vervolger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 10:03:07 UTC 2025