breinsel [boodskap #146972] |
Tue, 12 November 2024 11:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
breinsel
Afbreking: brein•sel
Samestelling: brein + sel
Selfstandige naamwoord: breinsel
Meervoud: breinselle
Verkleinwoord: breinselletjie
Meervoud van verkleining: breinselletjie
Betekenis:
• Een van die selle van die brein.
• (figuurlik) Intelligensie.
Gebruik:
• Elke breinsel is met tot 25 000 ander breinselle verbind.
• Daar is ook nie veel breinselle tussen die klomp nie.
Sinoniem:
• neuron
Vertaling:
Engels: brain cell
Nederlands: hersencel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|