Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skandmerk
skandmerk [boodskap #146947] Sat, 09 November 2024 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skandmerk
Afbreking: skand•merk
Samestelling: skand + merk


Selfstandige naamwoord: skandmerk
Meervoud: skandmerke
Verkleinwoord: skandmerkie
Meervoud van verkleining: skandmerkies

Betekenis:
• 'n Teken van skande (fisies of figuurlik).

Gebruik:
• 'n Skandmerk is met 'n gloeiende yster op die misdadiger se voorkop ingebrand.

Sinoniem:
• brandmerk
• skandteken
• skandvlek
• stigma

Vertaling:
Engels: mark of infamy, stigma
Nederlands: schandmerk


Werkwoord: skandmerk
Verlede tyd: het geskandmerk

Betekenis:
• Om 'n merk van skande aan te bring.

Gebruik:
• Al die slawe wat weggeloop het is geskandmerk.

Vertaling:
Engels: to stigmatise
Nederlands: schandmerken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noodsaak
Volgende onderwerp: gloeiend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 09:43:07 UTC 2025