Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veranda
veranda [boodskap #146940] Fri, 08 November 2024 18:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Veranda.
'n Veranda.
veranda
Afbreking: ve•ran•da


Selfstandige naamwoord: veranda
Meervoud: verandas
Verkleinwoord: verandatjie
Meervoud van verkleining: verandatjies

Betekenis:
• 'n Lang stoep met 'n dak wat voor of langs die kant van 'n huis gebou is en met pilare gesteun word.

Gebruik:
• Die die oumense sit op die veranda en die kinders speel op die gras.

Sinoniem:
• stoep

Afgelei:
• glasvaranda

Vertaling:
Engels: veranda, side stoep
Nederlands: veranda

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gegradueerde
Volgende onderwerp: groendakkies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 11:08:18 UTC 2025