Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydsbestek
tydsbestek [boodskap #146927] Thu, 07 November 2024 09:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydsbestek
Afbreking: tyds•be•stek
Samestelling: tyd + -s- + bestek


Selfstandige naamwoord: tydsbestek
Meervoud: tydsbestekke

Betekenis:
• 'n Bepaalde bestek (verloop) van tyd.

Gebruik:
• Die gebou is in 'n tydsbestek van 3 maande voltooi.

Sinoniem:
• tydsduur
• termyn
• tydperk
• tydspan
• tydsverloop

Vertaling:
Engels: time span
Nederlands: tijdsbestek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opjaag
Volgende onderwerp: ontroosbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 10:54:12 UTC 2025