oranjekleurig [boodskap #146872] |
Sat, 02 November 2024 10:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oranjekleurig
Afbreking: o•ran•je•kleu•rig
Samestelling: oranje + kleurig
Byvoeglike naamwoord: oranjekleurig
Attributief: oranjekleurige
Betekenis:
• Wat oranje van kleur is.
Gebruik:
• Die bessies van die gifappeltjie is giftig, rooi tot oranjekleurig en 10 mm in deursnee.
Vertaling:
Engels: orange-colored
Nederlands: oranjekleurig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|