Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » TV-stel
TV-stel [boodskap #146831] Mon, 28 October 2024 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
TV-stel
Afbreking: TV•stel
Samestelling: TV + stel


Selfstandige naamwoord: TV-stel
Meervoud: TV-stelle
Verkleinwoord: TV-stelletjie
Meervoud van verkleining: TV-stelletjies

Betekenis:
• Toestel waarop televisie gekyk word.

Gebruik:
• Die kinders sit vasgenael voor die TV-stel.

Sinoniem:
• beeldradio
• televisiestel

Vertaling:
Engels: TV set, television set
Nederlands: TV-toestel, televisietoestel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorlewend
Volgende onderwerp: kruiper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 10:10:47 UTC 2025