Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blouerig
blouerig [boodskap #146818] Mon, 28 October 2024 06:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blouerig
Afbreking: blou•rig
Samestelling: blou + -erig


Byvoeglike naamwoord: blouerig
Vergrotende trap: bloueriger
Oortreffende trap: blouerigste
Attributief: blouerige
Partitief: blouerigs

Betekenis:
• Wat min of meer blou van kleur is.

Gebruik:
• Die swembad se water is blouerig.

Vertaling:
Engels: bluish, blueish
Nederlands: blauwig, blauwachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mikro-organisme
Volgende onderwerp: witterig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 11:06:25 UTC 2025