| aanry [boodskap #146787] |
Sa., 26 Oktober 2024 11:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24181 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanry
Afbreking: aan•ry
Samestelling: aan + ry
Werkwoord: ry aan, aanry
Verlede tyd: het aangery
Betekenis:
• Om verder (verby) te ry.
• Om ry-ry nader te beweeg.
• Om iets met 'n voertuig na 'n plek te neem.
Gebruik:
• Die motors word by die grenspos deursoek voordat hulle mag aanry.
• Wie kom hier aangery? Hy het onverwags daar aangery gekom.
• Sy ry die kinders skool toe aan.
Sinoniem:
• neem
• transporteer
• vervoer
• verbyry
Afgelei:
• aanryer
• aanryery
• aanrykafee
Vertaling:
Engels: to drive past; to drive closer; to drive to
Nederlands: aanrijden
Nota:
• Die Nederlandse betekenis van "aanrijden" as bots of vasry kom selde in Afrikaans voor.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|