Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » antiviraal
antiviraal [boodskap #146616] Di., 08 Oktober 2024 06:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
antiviraal
Afbreking: an•ti•vi•raal
Samestelling: anti- + viraal


Byvoeglike naamwoord: antiviraal
Attributief: antivirale

Betekenis:
• Wat teen virusse inwerk.

Gebruik:
• Die dokter het 'n antivirale middel voorgeskryf.

Vertaling:
Engels: antiviral
Nederlands: antiviraal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spierpyn
Volgende onderwerp: topprioriteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 17:05:25 UTC 2026